Joshua 19:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die grens het dit aan die noordekant omsingel tot by Hannaton, en sy uitgange is in die dal van Jiftahel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van daar swaai die grens noord verby Gannaton en eindig in die vallei van Ge-Jiftag-El. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan swaai die lyn noord daaromheen na Hann ton en loop dood by die dal Jiftag-El; |
| Afrikaans 1983 | Dan swaai die grens noord van Gannaton en loop dood by Ge-Jiftag-El. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en draai dan na Gannaton. Dit is die grens aan die noordekant. Die verste punt daarvan is in die dal van Jiftag-El. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die noorde draai die grens na die stad Gannaton, en dan gaan dit tot by die stad Jiftag-El. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan draai die grens noord in die rigting van Gannaton totdat dit in die vallei van Jiftag-El doodloop. |