Joshua 19:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en het van Sarid af ooswaarts na sonsopgang gedraai tot by die grens van Kislottabor, en dan uitgegaan na Daberat en opgegaan na Jafia,
Afrikaans (NLV) 2011 Terug by Sarid loop die grens oos tot by die grens met Kislot-Tabor, van daar na Daberat en dan op na Jafia toe.
Afrikaans 1933/1953 en van Sarid af swaai dit na die oostekant, teen sonop, na die gebied van Kislot-Tabor, en loop aan na Daberat en loop op na J fia;
Afrikaans 1983 Van Sarid af draai die grens oos tot teen die grens van Kislot-Tabor, loop dan na Daberat toe en op na Jafia toe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Sarid af draai dit ook na die ooste, langs die grens van Kislot-Tabor. Dit strek verder na Daberat en gaan dan op na Jafia;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Na die ooste gaan die grens van Sarid tot teen die grens van die stad Kislot-Tabor, en dan na die stad Daberat en op na die stad Jafia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aan die teenoorgestelde rigting van Sarid af loop dit oos tot by die grens met Kislot-Tabor, dan in die rigting van Daberat en van daar af op tot by Jafia.