Joshua 19:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle grens loop op na die see en Marála en loop tot by Dabbaset en tot by die rivier wat voor Jokneam lê;
Afrikaans (NLV) 2011 Van Sarid loop dit wes by Marala verby, teen Dabbeset af en teen die spruit regoor Jokneam verby.
Afrikaans 1933/1953 En hulle lyn loop op in westelike rigting na Mar la en raak aan Dabb,set en aan die spruit wat teenoor Jokneam loop;
Afrikaans 1983 Die grens loop dan wes na Marala toe, teen Dabbeset en teen die spruit regoor Jokneam verby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle grens loop na die weste en na Marala; dit grens aan Dabbeset en die spruit wat langs Jokneam is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Na die westekant gaan die grens dan na die stad Marala, en dan tot by die stad Dabbeset en die vallei naby die stad Jokneam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van daar af loop die grens weswaarts tot by Marala en dan baie naby aan Dabbeset en die spruit oos van Jokneam verby.