Joshua 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle moet dit in sewe dele verdeel: Juda sal in hulle grondgebied in die suide bly, en die huis van Josef sal in hulle grondgebied in die noorde bly.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle moet die land in sewe dele verdeel. Juda het reeds sy gebied in die suide, en die nageslag van Josef hulle gebied in die noorde.
Afrikaans 1933/1953 en dit onder mekaar in sewe dele verdeel: Juda moet sy gebied in die suide behou, en die huis van Josef moet sy gebied in die noorde behou.
Afrikaans 1983 Hulle moet die gebied in sewe dele verdeel. Juda behou sy gebied in die suide, en die nageslag van Josef hulle s'n in die noorde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet hulle die gebied in sewe dele onder mekaar verdeel. Juda moet sy gebied in die suide behou, en die huis van Josef moet sy gebied in die noorde behou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die land deel in sewe dele. Die stam Juda moet op hulle grond in die suide bly en die nageslag van Josef moet op hulle grond in die noorde bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle moet die gebied in sewe dele verdeel. Dit sluit die suidelike deel uit wat aan Juda behoort; ook die noordelike deel waar Josef se kinders bly.