Joshua 18:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Sela, Elef en Jebusi, dit is Jerusalem, Gibeat en Kirjat; veertien stede met hulle dorpe. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sela, Elef, Jebus (dit is Jerusalem), Gibea en Kirjat. Dit is veertien dorpe met hulle dorpies. Dit is die grond wat die families van die stam Benjamin gekry het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Sela, Elef en Jebusi, dit is Jerusalem, G¡beat, Kirjat: veertien stede met hulle dorpe. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans 1983 | Sela, Elef, Jebusietestad, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat, veertien stede met hulle buiteposte. Dit is die besitting van die families in die stam Benjamin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sela, Elef, Jebus, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat – veertien dorpe met hulle gehuggies. Dit dan is die erfdeel van die nageslag van Benjamin, vir hulle familiegroepe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sela, Elef, Jebusietestad, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat gekry. Dit was 14 stede en die dorpies daar naby. Dit is die stede van die families in die Benjamin-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sela, Elef, die stad van die Jebusiete, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat, altesaam veertien stede met hulle omliggende dorpe. Dit is die stede en die gebied wat die families van Benjamin se stam geërf het. |