Joshua 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die stede van die stam van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte was Jérigo en Bet-Hogla en die dal Kesiz, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dorpe wat die families van die stam Benjamin gekry het, is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die stede van die stam van die kinders van Benjamin, volgens hulle geslagte, was: J,rigo en Bet-Hogla en Emek-Kesis, |
| Afrikaans 1983 | Die stede van die families in die stam Benjamin is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dorpe van die stam van Benjamin se nageslag, vir hulle familiegroepe, was Jerigo, Bet-Gogla en Kesisvallei; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stede van die families in die Benjamin-stam was: Jerigo, Bet-Gogla, Kesis-vallei, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stede wat aan die families in die stam van Benjamin behoort het, is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal, |