Joshua 18:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Jordaan was sy grens aan die oostekant. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin, langs sy grondgebied rondom, volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die oewer van die Jordaan vorm die oostelike grens. Dit is dan die grense rondom die grond van die families van die stam Benjamin. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die Jordaan begrens dit aan die oostekant. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin na hulle geslagte, volgens sy lyne rondom. |
| Afrikaans 1983 | Die Jordaan self vorm die oostelike grens. Dit is dan die grense rondom die grondgebied van die families in die stam Benjamin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jordaan vorm die grens aan die oostekant. Dit dan is die erfdeel van die nageslag van Benjamin vir hulle familiegroepe, met sy grense aan alle kante. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jordaan-rivier is die oosgrens. Dit is die grond wat die families van die Benjamin-stam kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die oostelike grens is die Jordaan. Dit is die grense van die gebied wat aan die families van die stam van Benjamin behoort het. |