Joshua 18:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het onder die kinders van Israel sewe stamme oorgebly wat nog nie hulle erfdeel ontvang het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was nog sewe van die Israelitiese stamme wat nie hulle eie grond gekry het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie. |
| Afrikaans 1983 | maar daar was nog sewe van die Israelitiese stamme wat nie hulle eie grondgebied ontvang het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar daar het sewe stamme onder die Israeliete oorgebly wie se erfenis hulle nog nie verdeel het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar sewe van die stamme van die Israeliete het nog nie hulle eie grond gekry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saam met hulle was die sewe stamme wat nog nie hulle deel van die land in besit geneem het nie. |