Joshua 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele vergadering van die kinders van Israel het in Silo vergader en daar die tent van samekoms opgerig. En die land is voor hulle onderwerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die hele land onder Israel se beheer was, het die Israelitiese volksvergadering by Silo bymekaargekom. Hulle het die tabernakel daar opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo byeengekom en daar die tent van samekoms opgeslaan, aangesien die land voor hulle onderwerp was.
Afrikaans 1983 Die hele Israelitiese volksvergadering het in Silo bymekaargekom en die tent van ontmoeting daar opgeslaan. Die land was nou onderwerp,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele volksvergadering van die Israeliete het in Silo byeengekom en die Tent van Ontmoeting daar opgeslaan. Die land is deur hulle onderwerp,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele volksvergadering van die Israeliete het in die stad Silo bymekaargekom en hulle het die tent daar opgeslaan, die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle het die hele land klaar oorwin,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die land uiteindelik onder die Israeliete se beheer was, het hulle ’n volksvergadering by Silo gehou en ook die tabernakel daar opgeslaan.