Joshua 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Manasse het die land Tappuag gehad, maar Tappuag op die grens van Manasse het aan die kinders van Efraim behoort; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Tappuagstreek het aan Manasse behoort, maar Tappuag self, op die grens van Manasse, het aan die mense van Efraim behoort. |
| Afrikaans 1933/1953 | die landstreek van Tappuag het behoort aan Manasse, maar Tappuag, aan die grens van Manasse, aan die kinders van Efraim --; |
| Afrikaans 1983 | Die Tappuagstreek het aan Manasse behoort, maar Tappuag self, op die grens van Manasse, het behoort aan die mense van Efraim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die landstreek van Tappuag het aan Manasse behoort, maar Tappuag self, op die grens van Manasse, het aan die nageslag van Efraim behoort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stad Tappuag is op die grens tussen Manasse en Efraim se grond. Die grond rondom die stad het aan die Manasse-stam behoort, maar die stad self het aan die Efraim-stam behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die streek van Tappuag het aan Manasse behoort, maar die dorp Tappuag self, wat op die grens van Manasse se gebied was, het aan Efraim se kinders behoort. |