Joshua 17:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die dogters van Manasse het 'n erfdeel onder sy seuns gehad, en die res van Manasse se seuns het die land Gílead gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie vroue uit die Manassestam het dus grond saam met die mans gekry. Die Gileadstreek het aan die ander deel van die stam van Manasse behoort. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die dogters van Manasse het 'n erfdeel ontvang onder sy seuns, terwyl die land G¡lead aan die ander kinders van Manasse behoort het. |
| Afrikaans 1983 | want hierdie dogters uit die Manassestam het grondgebied ontvang saam met die mans. Die Gileadstreek het behoort aan die res van die stam Manasse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die dogters van die stam van Manasse het tussen sy seuns 'n erfenis ontvang, maar die landstreek Gilead was vir die ander nakomelinge van Manasse. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want die dogters van Manasse het grond gekry saam met sy seuns. Die ander Manasse-mense het die land Gilead gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want sy dogters het, net soos sy seuns, ’n deel van die land as besitting ontvang. Gilead het aan die res van die manlike afstammelinge van Manasse behoort. |