Joshua 17:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En tien dele het vir Manasse geval, naas die land Gílead en Basan wat oorkant die Jordaan was;
Afrikaans (NLV) 2011 Naas Gilead en Basan oos van die Jordaan, het Manasse dus ook nog tien dele ontvang.
Afrikaans 1933/1953 So het dan aan Manasse tien aandele geval, behalwe die land G¡lead en Basan wat oorkant die Jordaan lê.
Afrikaans 1983 Behalwe Gilead en Basan oos van die Jordaan het Manasse dus nog tien dele ontvang,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het tien dele Manasse toegeval, behalwe nog die landstreke van Gilead en Basan, wat oorkant die Jordaan was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Manasse-stam het toe Gilead en Basan oos van die Jordaan-rivier gekry en ook nog tien ander dele,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom het Manasse tien dele gekry, bo en behalwe Gilead en Basan aan die oostekant van die Jordaan,