Joshua 17:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die kinders van Manasse kon die inwoners van daardie stede nie verdryf nie; maar die Kanaäniete sou in daardie land woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Manasse kon nooit hierdie dorpe oorneem nie. Die Kanaäniete het altyd daar bly woon.
Afrikaans 1933/1953 Maar die kinders van Manasse kon hierdie stede nie in besit neem nie, en die Kanaäniete het verkies om in die land te bly woon.
Afrikaans 1983 Die mense van Manasse kon egter nie dié stede verower nie, en die Kanaäniete het dié gebied bly bewoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Manasse was nie in staat om hierdie stede te onderwerp nie, en die Kanaäniete was vasberade om in hierdie landstreek te bly woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Manasse-stam kon nie die mense in daardie stede oorwin en wegjaag en die stede vir hulleself vat nie. Die Kanaäniete het besluit om daar te bly en in die stede te woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Manasse kon egter nie die inwoners van hierdie dorpe uit hulle dorpe verdryf kry nie; daarom het die Kanaäniete daar bly woon.