Joshua 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het van Janóha afgegaan na Atarot en na Naarat, en by Jérigo gekom en by die Jordaan uitgegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Janoag af loop dit af na Atarot en Naära toe, dan skrams teen Jerigo verby tot by die Jordaanrivier. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van Janoag loop dit af na Atarot en N harat en raak dan aan J,rigo en loop op die Jordaan uit. |
| Afrikaans 1983 | van Janoag af loop die grens af na Atarot en Naära toe, dan teen Jerigo verby en aan tot by die Jordaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Janoag af loop dit af na Atarot en Naära, dit grens aan Jerigo en strek verder na die Jordaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van Janoag gaan die grens af na die stede Atarot en Naära, en dan na Jerigo en tot teen die Jordaan-rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Janoag af draai dit suid in die rigting van Atarot en Naära en dan teen Jerigo verby tot by die Jordaan. |