Joshua 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die lyn loop uit na die see na Migmeta, aan die noordekant; en die lyn loop ooswaarts tot by Taänat-silo en gaan daarlangs ooswaarts tot by Janóha;
Afrikaans (NLV) 2011 en dan verder aan tot by die Middellandse See. Van Mikmetat in die noorde swaai die grens ooswaarts verby Taänat-Silo na die gebied oos van Janoag.
Afrikaans 1933/1953 dan loop die lyn aan na die see; in die noorde: M¡gmetat; dan swaai die lyn in oostelike rigting na T änat-Silo en loop oos daarvan oor na Janoag;
Afrikaans 1983 en dan verder tot aan die see. Van Mikmetat af in die noorde swaai die grens oos verby Taänat-Silo na Janoag toe in die ooste,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die grens strek verder tot by die see, met Migmetat aan die noordekant. Die grens draai oos na Taänat-Silo, en gaan aan die oostekant daarvan verby na Janoag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en dan verder tot teen die see. Van die stad Mikmetat in die noorde draai die grens verby die stad Taänat-Silo na die stad Janoag in die ooste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en van daar af tot by die Middellandse See. Van Mikmetat af in die noorde swaai die grens ooswaarts verby Taänat-Silo na Janoag in die ooste toe.