Joshua 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die grens van die kinders van Efraim volgens hulle geslagte was so: die grens van hulle erfdeel aan die oostekant was Atarotaddar, tot by Bet-Horon bo;
Afrikaans (NLV) 2011 Die grond wat vir die families van die stam Efraim gegee is, het van Atrot-Addar in die ooste na Bet-Goron-Bo toe geloop,
Afrikaans 1933/1953 En dit was die grondgebied van die kinders van Efraim volgens hulle geslagte -- die lyn van hulle erfdeel was, in die ooste: Atrot-Addar tot by Bet-Horon-Bo;
Afrikaans 1983 Die grens van die grondgebied van die families in die stam Efraim loop van Atrot-Addar in die ooste na Bet-Goron-Bo toe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die grens van die nageslag van Efraim, vir hulle familiegroepe: Die grens van hulle erfdeel was van Atrot-Addar aan die oostekant tot by Bet-Goron-Bo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die grens van die grond van die families in die Efraim-stam gaan van die stad Atrot-Addar in die ooste na die stad Bet-Goron-Bo
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Efraim se stamgebied het gestrek vanaf Atrot-Addar in die ooste tot by Bet-Goron-Bo