Joshua 16:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die kinders van Josef, Manasse en Efraim, hulle erfdeel ingeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die stamme Manasse en Efraim, die nakomelinge van Josef, het hulle grondgebied in ontvangs geneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het dan die seuns van Josef, Manasse en Efraim, 'n erfdeel ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Die stamme Manasse en Efraim, nakomelinge van Josef, het die grondgebied gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Josef, Manasse en Efraim, het dit alles as erfdeel ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die grond wat die nageslag van Josef, die stamme Manasse en Efraim, gekry het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die families van Josef se seuns, Manasse en Efraim, het hierdie gebied gekry. |