Joshua 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die grens loop op na Bet-Hogla en loop deur noord van Bet-Haraba; en die lyn loop op na die klip van Bohan, die seun van Ruben. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | loop dan op na die gebied van Bet-Gogla, gaan noord van Bet-Araba verby tot by die Klip van Bohan, wat na die seun van Ruben vernoem is. |
| Afrikaans 1933/1953 | loop die lyn op na Bet-Hogla en loop oor noord van Bet-Araba; dan loop die lyn op na die klip van Bohan, die seun van Ruben. |
| Afrikaans 1983 | en loop op na Bet-Gogla toe, noord van Bet-Araba verby, op na die Klip van Bohan seun van Ruben, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die grens loop op na Bet-Gogla en gaan noord van Bet-Araba verby; daarna gaan die grens op na die klip van Bohan, seun van Ruben. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna gaan dit op na die stad Bet-Gogla, en dit gaan noord langs die stad Bet-Araba verby. Dan gaan die grens op na die Klip van Bohan seun van Ruben. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van daar af loop dit op na Bet-Gogla toe, dan noord van Bet-Araba verby en op na die klip van Bohan seun van Ruben toe. |