Joshua 15:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die berge, Samir en Jattir en Soko,
Afrikaans (NLV) 2011 Juda het in die heuwelgebied ontvang: Samir, Jattir, Soko,
Afrikaans 1933/1953 en op die Gebergte: Samir en Jattir en Sogo,
Afrikaans 1983 In die Bergland was daar Samir, Jattir, Soko,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die bergland was dit Samir, Jattir, Sogo,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die Bergland het hulle hierdie stede gekry: Samir, Jattir, Soko,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die bergagtige gebied was daar Samir, Jattir, Soko,