Joshua 15:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Asdod met sy onderhorige plekke en sy onderhorige plekke, Gasa met sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die rivier van Egipte en die Groot See en sy grens;
Afrikaans (NLV) 2011 Asdod met sy dorpe en klein dorpies, en Gasa met sy dorpe en klein dorpies tot by die Egiptespruit al langs die kus van die Middellandse See.
Afrikaans 1933/1953 Asdod, sy onderhorige plekke en sy dorpe; Gasa, sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die spruit van Egipte en die Groot See saam met sy gebied;
Afrikaans 1983 Asdod met sy buitedorpe en sy buiteposte, en Gasa met sy buitedorpe en sy buiteposte tot aan Egiptespruit en die kus van die Groot See.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Asdod met sy omliggende dorpies en gehuggies; Gasa met sy omliggende dorpies en gehuggies tot by die Spruit van Egipte en die Groot See met die kusgebied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Asdod en die woonplekke en dorpies daar naby, en Gasa en die woonplekke en dorpies daar naby, tot teen Egipte-spruit en die strand van die Groot See.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asdod met sy buitestede en omliggende dorpe, en Gasa met sy buitestede en omliggende dorpe tot die Egiptespruit en die kus van die Middellandse See.