Joshua 15:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van Ekron af tot by die see, almal wat naby Asdod lê, met hulle dorpe; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | al die dorpe in die omgewing van Asdod wes van Ekron met hulle dorpies, |
| Afrikaans 1933/1953 | van Ekron af en na die weste toe, alles wat aan die kant van Asdod lê, met hulle dorpe; |
| Afrikaans 1983 | wes van Ekron al die stede in die omgewing van Asdod, met hulle buiteposte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vanaf Ekron weswaarts, al die dorpe duskant Asdod met hulle gehuggies; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en wes van Ekron het hulle al die stede naby Asdod, en die dorpies daar naby, gekry, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | wes van Ekron al die stede in die omgewing van Asdod, met hulle omliggende dorpe, |