Joshua 15:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ekron met sy onderhorige plekke en sy onderhorige plekke:
Afrikaans (NLV) 2011 Ook nog deel van Juda se gebied was Ekron met sy dorpe en dorpies,
Afrikaans 1933/1953 Ekron met sy onderhorige plekke en sy dorpe;
Afrikaans 1983 Ekron, met sy buitedorpe en buiteposte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ekron met sy omliggende dorpies en gehuggies;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Juda-stam het ook Ekron, en die woonplekke en dorpies daar naby, gekry,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ekron met sy buitestede en omliggende dorpe,