Joshua 15:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Gederot, Bet-dagon en Naäma en Makkeda; sestien stede met hulle dorpe: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was sestien stede met hulle dorpies rondom. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ged,rot, Bet-Dagon en N äma en Makk,da: sestien stede met hulle dorpe; |
| Afrikaans 1983 | Gederot, Bet-Dagon, Naäma, Makkeda, sestien stede met hulle buiteposte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda – 16 dorpe met hulle gehuggies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was 16 stede en die dorpies daar naby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gederot, Bet-Dagon, Naäma, Makkeda, sestien stede met hulle aanliggende dorpe, |