Joshua 15:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Lebaot en Silhim en Ain en Rimmon; al die stede is nege en twintig met hulle dorpe;
Afrikaans (NLV) 2011 Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon. Dit was in totaal 29 stede met die dorpies rondom hulle.
Afrikaans 1933/1953 en Leb ot en Silhim en Ajin en Rimmon; al die stede saam nege en twintig, met hulle dorpe;
Afrikaans 1983 Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon, altesaam nege en twintig stede met hulle buiteposte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon – die dorpe met hulle gehuggies was altesaam 29.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon. Dit was almal saam 29 stede en die dorpies daar naby.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon, altesaam 29 stede saam met al hulle omliggende dorpe.