Joshua 15:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verste stede van die stam van die kinders van Juda aan die suidkus van Edom was Kabseël en Eder en Jagur,
Afrikaans (NLV) 2011 Die dorpe teen die grens van Edom, heel suid, was Kabseël, Eder, Jagur,
Afrikaans 1933/1953 En die stede van die uiteinde van die stam van Juda se kinders af tot by die grens van Edom was in die suide: K bseël en Eder en Jagur,
Afrikaans 1983 Die stede die verste suid wat aan hulle behoort het, dié teen die grens van Edom, was Kabseël, Eder, Jagur,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dorpe aan die verste punt van die stam van Juda se nageslag, by die grens van Edom in die suide, was Kabseël, Eder, Jagur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ver in die suide langs die grens van die land Edom het hulle die stad Kabseël gekry, en ook Eder, Jagur,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mees suidelike stede wat aan hulle behoort het, dit is nou dié teen die grens van Edom, was Kabseël, Eder, Jagur,