Joshua 15:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle suidelike grens was van die kus van die Soutsee af, van die baai af wat na die suide kyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Juda se suidelike grens het dus by die suidelike punt van die Dooie See begin. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle suidelike lyn was van die end van die Soutsee, van die tong af wat na die suide toe uitsteek; |
| Afrikaans 1983 | Juda se suidelike grens begin dus by die Soutsee, by die punt wat suid uitsteek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle suidelike grens begin by die punt van die Soutsee, vanaf die tong wat na die suide uitsteek; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die suidgrens van Juda begin by die Sout-see, by die punt wat suid is |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die suidelike grens het by die eerste baai aan die suidelike punt van die Dooie See begin. |