Joshua 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Otniël, die seun van Kenas, die broer van Kaleb, het dit ingeneem, en hy het sy dogter Agsa aan hom as vrou gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Otniël, die seun van Kaleb se broer Kenas, het die stad ingeneem. Kaleb het sy dogter Aksa aan hom as vrou gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Otniël, die seun van Kenas, die broer van Kaleb, dit ingeneem; en hy het sy dogter Agsa aan hom as vrou gegee. |
| Afrikaans 1983 | Kaleb se stamgenoot Otniël seun van Kenas het die stad ingeneem, en Kaleb het sy dogter Aksa aan hom as vrou gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Otniël, die seun van Kenas, Kaleb se broer, het die dorp toe ingeneem, en hy het sy dogter Agsa vir hom as vrou gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Otniël seun van Kenas broer van Kaleb het die stad oorwin, en Kaleb het sy dogter Aksa vir hom gegee om sy vrou te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Otniël die seun van Kaleb se broer Kenas het die stad ingeneem en so het Aksa sy vrou geword. |