Joshua 15:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Kaleb: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Kaleb het gesê: “Ek gee my dogter Aksa as vrou vir die man wat Kirjat-Sefer aanval en verslaan.”
Afrikaans 1933/1953 en Kaleb het gesê: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.
Afrikaans 1983 Kaleb het gesê: “Aan die man wat Kirjat-Sefer verslaan en inneem, gee ek my dogter Aksa as vrou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kaleb het gesê: “Die een wat Kirjat-Sefer aanval en inneem – vir hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kaleb het gesê: “Ek sal my dogter Aksa gee vir die man wat die stad Kirjat-Sefer oorwin en wat dit vat, my dogter sal daardie man se vrou wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kaleb het gesê: “Ek sal my dogter Aksa as vrou gee aan die man wat Kirjat-Sefer inneem en verslaan.”