Joshua 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Kaleb het die drie seuns van Enak, Sesai en Ahiman en Talmai, die kinders van Enak, daarvandaan verdryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Kaleb het die drie Enakiet- groepe van Sesai, Agiman en Talmai uit Hebron verdryf, almal nasate van Enak.
Afrikaans 1933/1953 En Kaleb het die drie seuns van Enak: Sesai, Ah¡man en Talmai, afstammelinge van Enak, daaruit verdrywe.
Afrikaans 1983 Kaleb het die Enakiete Sesai, Agiman en Talmai uit Hebron verdryf, al drie Enakskinders.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kaleb het die drie Enakiete, Sesai, Agiman en Talmai, die kinders van Enak, daar uitgedryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kaleb het die Enak-mense Sesai, Agiman en Talmai weggejaag uit Hebron. Hulle was die nageslag van Enak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kaleb het drie van Enak se kinders, Sesai, Agiman en Talmai, uit hierdie gebied verdryf.