Joshua 15:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die westelike grens was na die Groot See en sy kuslyn. Dit is die gebied van die kinders van Juda rondom volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die westelike grens is die kuslyn van die Middellandse See. Dit is die grense rondom die gebied van die nasate van Juda. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die westelike grens was die Groot See saam met sy gebied; dit is die lyn rondom van die kinders van Juda volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans 1983 | Die westelike grens is die kus van die Groot See. Dit is die grense rondom die gebied van die families in die stam Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die wesgrens is die Groot See en sy gebied. Dit is, aan alle kante, die grens vir die nageslag van Juda, vir hulle familiegroepe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wesgrens van Juda is die strand van die Groot See. Dit is die grense van die grond van die families in die Juda-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |