Joshua 15:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die grens het van Baäla af weswaarts omgeloop tot by die berg Seïr en deurgegaan na die kant van die berg Jeárim, dit is Kesalon, aan die noordekant, en afgegaan na Bet-Semes en deurgegaan na Timna. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit loop om Baäla en swaai dan wes na Seïrberg toe, verby die noordelike hang van Jearimsberg, dit is Kesalon, loop dan af na Bet-Semes en na Timna toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan swaai die lyn van B äla af weg in westelike rigting na die gebergte Se‹r en loop oor na die noordelike hang van die berg Je rim, dit is K,salon, en loop af na Bet-Semes en loop oor na Timna. |
| Afrikaans 1983 | Van Baäla af swaai dit wes na Seïrberg toe, verby die noordelike hang van Jearimsberg, dit is Kesalon, loop dan af Bet-Semes toe, oor na Timna toe |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanaf Baäla draai die grens weswaarts na die berg Seïr, gaan verby die noordelike heuwelrug van die berg Jearim, dit is Kesalon, daal af na Bet-Semes en gaan verby Timna. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van Baäla draai die grens wes na Seïr-berg, en dan langs die noordekant van Jearim-berg, dit is Kesalon, en dan af na die stad Bet-Semes en verby die stad Timna. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Baäla af sirkel dit in ’n westelike rigting na die berg Seïr toe, oor die noordelike hang van die berg Jearim na Kesalon toe en dan af na Bet-Semes en van daar af verder na Timna toe. |