Joshua 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen en die land verdeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het gemaak soos die Here vir Moses beveel het. Hulle het die land onder mekaar verdeel.
Afrikaans 1933/1953 Soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen en die land verdeel.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het gedoen wat die Here vir Moses beveel het, hulle het die land verdeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos die Here Moses beveel het, so het die Israeliete gemaak en die land verdeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het gedoen wat die Here vir Moses gesê het, hulle het die land verdeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die land is streng volgens die Here se opdrag aan Moses verdeel.