Joshua 14:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur die lot was hulle erfdeel, soos die HERE deur die hand van Moses beveel het, vir die nege stamme en vir die halwe stam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die deel wat elkeen van die nege en ’n half stamme ontvang het, is deur loting bepaal, soos die Here deur Moses beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | deur verloting van hulle erfdeel, soos die HERE deur die diens van Moses beveel het, met betrekking tot die nege en 'n halwe stam. |
| Afrikaans 1983 | dit is aan die nege stamme en die halwe stam. Dit is gedoen deur loting soos die Here deur Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | deur loting oor hulle erfdeel, soos die Here by monde van Moses opdrag gegee het oor die nege en 'n half stamme. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het lootjies getrek om vir elkeen van die nege en 'n halwe stamme sy grond te gee. Die Here het vir Moses gesê hulle moet dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |