Joshua 14:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het hom geseën en aan Kaleb, die seun van Jefunne, Hebron as 'n erfdeel gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het hom geseën. Hy het Hebron vir Kaleb, die seun van Jefunne, gegee.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Josua hom geseënen aan Kaleb, die seun van Jefunne, Hebron as erfdeel gegee.
Afrikaans 1983 Josua het sy seën uitgespreek oor Kaleb seun van Jefunne en aan hom Hebron as besitting toegeken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het hom geseën en Hebron aan Kaleb, seun van Jefunne, gegee as erfdeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het vir Kaleb seun van Jefunne geseën en hy het vir Kaleb die stad Hebron gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierop het Josua vir Kaleb geseën en Hebron aan hom as sy besitting gegee.