Joshua 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van Aroër af wat op die oewer van die Arnonrivier lê, en die stad wat in die middel van die rivier is, en die hele vlakte van Medeba tot by Dibon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, die stad teen die rivier, die hele vlakte van Madeba tot by Dibon, |
| Afrikaans 1933/1953 | van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld van M,deba af tot by Dibon; |
| Afrikaans 1983 | van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, die stad aan die rivier, die hele Medebahoogvlakte tot by Dibon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Aroër af, wat op die rand van die Arnondal lê, ja, vanaf die stad wat in die dal is, dan die hele plato, van Medeba tot Dibon, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die land van die stad Aroër langs die Arnon-vallei, en die stad wat binne-in die Arnon-vallei is, en die hele Hoëveld van die stad Medeba tot by die stad Dibon, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gebied het gestrek vanaf Aroër die stad in die middel van die vallei op die oewer van die Arnonrivier en het ook die platorand van Medeba af tot by Dibon ingesluit. |