Joshua 13:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verdeel dan nou hierdie land as 'n erfdeel aan die nege stamme en die halwe stam van Manasse,
Afrikaans (NLV) 2011 Verdeel nou hierdie grond tussen die nege stamme en die halwe Manassestam.
Afrikaans 1933/1953 Verdeel dan nou hierdie land as erfdeel onder die nege stamme en die halwe stam van Manasse.
Afrikaans 1983 Verdeel dus nou die land vir die nege stamme en die halwe Manassestam.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verdeel dan nou hierdie land as erfdeel vir die nege stamme en die halwe stam van Manasse.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet nou begin en jy moet hierdie land verdeel sodat elke stam van die nege stamme en die halwe Manasse-stam sy eie grond sal kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***