Joshua 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die land van die Gibliete en die hele Líbanon, teen sonop, van Baälgad onder die berg Hermon af tot by die ingang na Hamat.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan is daar die Gebalgebied en die hele Libanongebergte na die oostekant, van Baäl-Gad suid van Hermonberg af tot by Lebo-Hamat.
Afrikaans 1933/1953 en die land van die Gibliete en die hele L¡banon aan die oostekant, van Baäl-Gad af, onderaan die berg Hermon, tot by die ingang na Hamat.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder is daar die gebied van die mense van Gebal, en die hele Libanon aan die oostekant, van Baäl-Gad af onder aan die voet van die berg Hermon tot by Lebo-Hamat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is ook die land van die mense van die stad Gebal en die oostelike deel van die Libanon-berge, van die stad Baäl-Gad suid van Hermon-berg tot by die stad Lebo-Hamat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die gebied van die Gebaliete; asook die hele Libanon aan die oostekant, van Baäl-Gad suid van die Hermonberg af tot by Lemo-Hamat.