Joshua 13:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar aan die stam van Levi het Moses geen erfdeel gegee nie; die HERE, die God van Israel, was hulle erfdeel, soos Hy aan hulle gesê het.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan die stam Levi het Moses nie enige grond toegeken nie. Die Here, die God van Israel, was hulle erfdeel, soos Hy vir hulle beloof het.
Afrikaans 1933/1953 maar aan die stam van Levi het Moses geen erfdeel gegee nie; die HERE, die God van Israel, is self hulle erfdeel, soos Hy hulle beloof het.
Afrikaans 1983 Aan die stam Levi het Moses nie 'n eie besitting toegeken nie. Hulle ontvang van wat die Here die God van Israel self toekom, soos Hy hulle beloof het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar aan die stam van Levi het Moses nie 'n erfdeel gegee nie. Die Here, die God van Israel, Hy is hulle erfdeel, soos Hy vir hulle gesê het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het nie vir die Levi-stam hulle eie grond gegee nie. Hulle het die Here self, die God van Israel, gekry, die Here het dit vir hulle belowe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die stam van Levi het nie grond as ’n erfporsie gekry nie. Die Here, die God van Israel, sou vir hulle sorg uit dit wat aan Hom behoort het.