Joshua 13:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die lande wat Moses as erfdeel uitgedeel het in die vlaktes van Moab, anderkant die Jordaan, by Jerigo, ooswaarts.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is dan die gebiede wat Moses toegeken het toe hulle in die Moabsvlakte aan die oorkant van die Jordaan, oos van Jerigo, was.
Afrikaans 1933/1953 Dit is wat Moses as erfenis uitgedeel het in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van J,rigo teen die ooste;
Afrikaans 1983 Dit is dan die gebied wat Moses toegeken het in die Moabsvlakte oorkant die Jordaan, regoor Jerigo, aan die oostekant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die gebiede wat Moses nog in die vlaktes van Moab, oorkant die Jordaan, aan die oostekant, teenoor Jerigo, as erfdeel aan hulle toegewys het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die land wat Moses vir die stamme oos van die Jordaan-rivier gegee het. Hy het dit gedoen in die Moab-vlakte naby die stad Jerigo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is hoe Moses die gebied aan die oostekant van die Jordaan, oos van Jerigo, verdeel het terwyl hulle op die vlakte van Moab gekamp het.