Joshua 13:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het aan die halwe stam van Manasse 'n erfdeel gegee, en dit was die besitting van die halwe stam van die kinders van Manasse volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die nageslag van die halwe Manassestam het Moses die volgende gebiede gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het Moses aan die halwe stam van Manasse gegee; sodat die halwe stam van die kinders van Manasse ontvang het volgens hulle geslagte -- |
| Afrikaans 1983 | Aan die families in die halwe Manassestam het Moses die volgende gebied toegeken: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het aan die halwe stam van Manasse die volgende gegee; dit het behoort aan die halwe stam van die nageslag van Manasse, ooreenkomstig hulle familiegroepe: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir die families in die halwe Manasse-stam hierdie grond gegee: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het die volgende gebied aan die een helfte van die stam van Manasse toegeken: |