Joshua 13:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die erfdeel van die kinders van Gad volgens hulle geslagte, die stede en hulle dorpe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saam met die stede en hulle dorpies was dit dan die erfgrond van die families van die stam Gad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die erfdeel van die kinders van Gad volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe. |
| Afrikaans 1983 | Dit was dan die besitting van die families van die stam Gad, die stede en hulle buiteposte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die erfdeel van die nageslag van Gad, ooreenkomstig hulle familiegroepe – die dorpe met hulle gehuggies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die land van die families in die Gad-stam, die stede en die dorpies daar naby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die dorpe en stede in hierdie gebied was die erfdeel van die families van die stam van Gad. |