Joshua 13:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en van Hesbon af tot by Ramatmispa en Betonim; en van Mahanaim af tot by die grens van Debir;
Afrikaans (NLV) 2011 van Gesbon af tot by Ramat-Mispe en Betonim, en van Maganajim af tot by Lo-Dabar,
Afrikaans 1933/1953 van Hesbon af tot by Ramat-Mispe en B,tonim; en van Mahan im af tot by die grens van L¡dbir;
Afrikaans 1983 van Gesbon af tot by Ramat-Mispe en Betonim, van Maganajim af tot aan die grens van Lo-Dabar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van Gesbon tot by Ramat-Mispe en Betonim; van Maganajim tot by die gebied van Debir;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle grond was ook van die stad Gesbon tot by die stede Ramat-Mispe en Betonim, en van die stad Maganajim tot by die stad Lo-Dabar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) van Gesbon af tot by Ramat-Hammispe en Betonim en van Maganajim af tot by die grens van Lo-Debar.