Joshua 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle grondgebied was Jaser en al die stede van Gílead en die helfte van die land van die kinders van Ammon, tot by Aroër wat voor Rabba lê; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gebied van Jaser, al die dorpe in Gilead, die helfte van die Ammoniete se gebied tot by Aroër net wes van Rabba, |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat hulle die grondgebied ontvang het van Ja,ser en al die stede van G¡lead en die helfte van die land van die kinders van Ammon, tot by Aroër wat teenoor Rabba lê, |
| Afrikaans 1983 | Jaser, al die stede in Gilead, die helfte van die Ammonitiese gebied tot by Aroër wat regoor Rabba lê, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dié gebied het aan hulle behoort: Jaser, al die dorpe in Gilead en die helfte van die land van die Ammoniete tot by Aroër wat langs Rabba lê; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle land was die stad Jaser, die helfte van die land van die Ammoniete tot by die stad Aroër naby die stad Rabba. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jaser en al die stede van Gilead, die helfte van die Ammoniete se gebied tot by Aroër net suidwes van Rabba; |