Joshua 13:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Bíleam, die seun van Beor, die waarsêer, het die kinders van Israel met die swaard verslaan onder die wat deur hulle verslaan is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het ook die waarsêer Bileam, die seun van Beor, doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | By hulle dooies het die kinders van Israel ook B¡leam, die seun van Beor, die waarsêer, met die swaard gedood. |
| Afrikaans 1983 | Die waarsêer Bileam seun van Beor is een van dié wat deur die Israeliete doodgemaak is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met hulle gesneuweldes was ook die waarsêer Bileam, seun van Beor, wat deur die Israeliete met die swaard om die lewe gebring is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het ook die waarsêer Bileam seun van Beor doodgemaak saam met ander manne wat in die oorlog gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Israeliete het ook die waarsêer Bileam die seun van Beor doodgemaak. |