Joshua 13:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die land wat nog oor is: al die gebiede van die Filistyne en die hele Gesuri, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die deel van die land wat oorbly, is al die gebiede van die Filistyne en van Gesur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die land wat oorgebly het: Al die landstreke van die Filistyne en al die Gesuriete, |
| Afrikaans 1983 | “Onder die deel wat oorbly, is daar al die Filistynse gebiede en die hele Gesurgebied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volgende is die gebied wat nog oorbly: al die distrikte van die Filistyne en die hele gebied van die mense van Gesur; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die deel van die land wat oorbly, is al die grond van die Filistyne en die Gesur-mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die hele grondgebied van die Filistyne en die Gesuriete. |