Joshua 13:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Kirjataim en Sibma en Saret-Sahar op die berg van die dal, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kirjatajim, Sibma, Seret-Sagar op die berg bo die plato, |
| Afrikaans 1933/1953 | en Kirjat im en Sibma en Seret-Hass har, op die gebergte van die dal, |
| Afrikaans 1983 | Kirjatajim, Sibma, Seret-Sagar op die berg in die laagte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kirjatajim, Sibma, Seret-Hassagar op die heuwel in die vallei, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kirjatajim, Sibma en Seret-Sagar op die heuwel in die vallei, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kirjatajim, Sibma, Seret-Sagar op die berg in die vallei, |