Joshua 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hesbon en al sy stede wat in die vlakte is; Dibon en Bamotbaäl en Bet-Baälmeon, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en tot by Gesbon met al sy ander stede op die plato: Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hesbon en al sy stede wat in die gelykveld lê, Dibon en Bamot-Baäl en Bet-Baäl-Meon |
| Afrikaans 1983 | en tot by Gesbon met al sy stede op die hoogvlakte: Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gesbon en al sy dorpe wat op die plato is; ook Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die stad Gesbon en al die stede daar naby op die Hoëveld. Die stede was Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook Gesbon en die ander stede op die platorand: Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon, |