Joshua 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle kuslyn was van Aroër af wat op die oewer van die Arnonrivier lê, en die stad wat in die middel van die rivier is, en die hele vlakte by Medeba; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, van die stad teen die rivier, die hele vlakte tot by Madeba, |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat hulle die grondgebied ontvang het: van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld tot by M,deba; |
| Afrikaans 1983 | van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, van die stad af aan die rivier, die hele hoogvlakte tot by Medeba, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dit het aan hulle behoort: die gebied van Aroër af wat op die rand van die Arnondal lê; ja, vanaf die stad wat in die dal is, en die hele plato by Medeba; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle grond was die land van die stad Aroër langs die Arnon-vallei en van die stad wat binne-in die vallei is, die hele Hoëveld by die stad Medeba, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | van Aroër, die stad in die middel van die vallei op die oewer van die Arnonrivier, af tot by die platorand van Medeba. |