Joshua 13:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het aan die stam van die kinders van Ruben 'n erfdeel gegee volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het vir die stam van Ruben die volgende gebiede gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het aan die stam van die kinders van Ruben gegee volgens hulle geslagte; |
| Afrikaans 1983 | Aan die families in die stam Ruben het Moses die volgende gebied toegeken: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het aan die stam van die nageslag van Ruben, ooreenkomstig hulle familiegroepe, die volgende gegee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir die Ruben-stam hulle eie grond gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die families in die stam van Ruben het Moses die volgende gebiede toegeken: |