Joshua 13:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Gílead en die gebied van die Gesuriete en Maägatiete en die hele berg Hermon en die hele Basan tot by Salka;
Afrikaans (NLV) 2011 Gilead met die gebiede van Gesur en Maäka, die hele Hermonberg en die hele Basan tot by Salka
Afrikaans 1933/1953 en G¡lead en die grondgebied van die Gesuriete en Maägatiete en die hele berg Hermon en die hele Basan tot by Salka;
Afrikaans 1983 Gilead met die gebiede Gesur en Maäka, die hele Hermonberg en die hele Basan tot by Salka
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ook Gilead en die gebiede van die mense van Gesur en Maäga; die hele berg Hermon en die hele Basan tot by Salga –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die stamme oos van die Jordaan-rivier het ook die hele land Gilead gekry en die grond van die mense van Gesur en Maäka, die hele Hermon-berg en die hele land Basan tot by die stad Salka.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook Gilead, met die gebiede Gesur en Maäka, die hele berg Hermon, asook die hele Basan tot so ver as Salka.